Reviews

Dear Friends. Please be so kind and sign our guest book.
Patrick & Hercules

4. Mar, 2019

Mareli Stevens

Weereens baie, baie dankie vir die lekker verblyf by oom hulle!! Vir al oom hulle se gasvryheid, die kinders se paaseiers en geselsies met hulle en die heerlike ontbyt!! Ons het dit vreeslik geniet!! Hoop werklik om in die toekoms weer daar te kan wegbreek!!

4. Mar, 2019

Otto Keller

Clean and neat. Very friendly and personal service. Breakfast very good. Nice garden with interesting arty spots. Well worth the 20km detour from Upington to Gauteng

4. Mar, 2019

Johan Holtzhausen

Wonderlike rustige omgewing. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Wanneer die geleentheid hom voordoen wil ons beslis weer daar kampeer

4. Mar, 2019

Charmyn Calitz

Baie mooi en rustige plek..Patric en sy mense is baie gasvry..sal dit enige tyd aanbeveel...ek het laaste toe ek baie klein was in 'n plaasdam geswem....

4. Mar, 2019

Wilna Mouton

What a wonderful stay we had at Kameel Rust and Vrede! Peaceful and quiet environment with excellent service and caring hosts, Patrick and Hercules!

4. Mar, 2019

Mariet Cloete

Rus vir jou siel!

Ons het baie lekker gebly! Alles was skoon en netjies. Baie lekker rustig en veilig. Het daar gebly om 'n funksie op Stella by te woon. Was lekker naby!

4. Mar, 2019

Elize Engelbrecht

Pragtig, stil en rustig.

Heerlik baie dankie Patrick en Herculus



4. Mar, 2019

Mark Meyer

Fantasties.

Dit is nou regtig Rus en Vrede ─ doodstil met net die voëltjies wat vir jou sing.

4. Mar, 2019

Danie Volschenk

Baie netjies en rustig met briljante gasvryheid.



Hierdie plek is 'n ongeslypte diamant. Met Patrick en Hercules aan die stuur sal dit gou die volle potensiaal, wat dit toekom, bereik

4. Mar, 2019

Trudie Cosslette

Skoon, vriendelike diens, heerlik stil.

Die kamers is heerlik skoon, vriendelik diens, Patrick en Hercules was baie hulpvaardig en gasvry. Dit is stil en baie rustig. Heerlike ontbyt. Ons gaan beslis terug.


5. Sep, 2018

Johan H

Vyfster gasvryheid. Vrede en stilte. Moeilik om huis toe te gaan.

Ons is baie vriendelik deur die eienaars ontvang. Hulle het deur die loop van die naweek dikwels seker gemaak dat alles by ons wel is. Die kampterrein is goed versorg. Die ablusie is basies en skoon. Ons is nie puntenerig oor toerusting in kampablusie nie,
maar wel of dit wat daar is skoon is en werk. Ons kon op die plaas in die veld rondloop wat nogals baie lekker was. Die voëllewe is besonder. Daar is 'n plaasdam wat diens doen as 'n swembad en die voëls drinkwater. Ons stilte en vrede gesoek en dit is presies
wat ons gekry het. Ons wil beslis weer gaan kamp op Kameel Rust and Vrede.

5. Sep, 2018

Milton v W

Beautiful stars near Stella.

The unusual accommodation of a caravan was a treat. We were warmly welcomed by Patrick and Hercules. There was abundant wood for the outdoor fire and the complimentary port soothed us into some amazing star-gazing. The breakfast was a treat with home-made jams
and preserves. It was more than enough to send us on our long journey to Mokala National Park.

5. Sep, 2018

Jacus P

Wonderlik gawe en interessante gashere - Patrick en Hercules.

Patrick en Hercules het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak en die ontbyt was om oor huis toe te skryf. Ons het lekker gekuier

5. Sep, 2018

Wendy F

Fantastic! Wonderful!

We will definitely do this again!

5. Sep, 2018

Japie C

Aangenaam verras!



Patrick en Hercules, party mense het dit net! Was baie vriendelik ontvang, ons het so tuis gevoel en die kinders was mal oor die diere en windpompe in die tuin! Dankie vir julle gasvryheid en die lekkerste ontbyt! Wens ons kon langer bly. Julle sien ons vir
seker weer.

5. Apr, 2018

Mais en Susan Cilliers

Baie dankie vir n rustige en kalm naweek. Alle seen en tonne voorspoed vir julle met die plekkie waar mens weer siele rus en vrede vind.

Baie dankie vir jul gasvryheid!!

5. Apr, 2018

Vos, Madie en Orrin

So voorreg om julle te kon ontmoet! Julle is die dierbaarste mensies, ons het ongelooflik lekker gekuier!!!

Dankie vir al die bederf!!!

Al ons liefde

5. Apr, 2018

Fanie Buys - Solidariteit

Heerlik hier in die rustigheid. Baie dankie vir die gasvryheid. Die ontbyt is perfek.

5. Apr, 2018

Renier & Thabiso- Ages

Lekker rustig hier. Mens slaap dieper, eet lekkerder,kuier langer - seker maar iets in die water !? Jul plek is goed toegerus en die kos was eersteklas.

Onskom kuier weer.

9. Feb, 2018

Angelique Kieser

Great hospitality from Patrick and Hercules, they do go the extra mile, they are very friendly and welcoming. The room is great, it is clean and comfortable and looks out onto the lovely garden. If you don't want to cook the food was really good as well.
I would definitely recommend spending a night here!”

10. Jan, 2018

Lara Cramer (Pretoria)

Thank you for the hospitality and making it a very memorable stay. Brilliant place, brilliant people.

10. Jan, 2018

Adam Louw (Pretoria)

The natural majesty of the place is awesome. Now add on that the accommodation ! Brilliant place, brilliant people. All the best.

10. Jan, 2018

Delphine The French girl

Your garden is a little bird paradise, I really loved waking up to their sounds. Thank you for your nice welcome too. I also loved the caravan experience, all my friends on faebook were jealous.

15. Dec, 2017

Janine & Deon Wentzels

Baie baie dankie vir seker die vriendelikste en mees gasvryste B & B waar ons al was! Die campovan was great ervaring en sal versker aan mense oor vertel.Die extra dingetjies soos die braai,hout en shampanje was so spesiaal!! Hou aan met die great en vriendelike
diens!!Sien jul gou weer.

25. Sep, 2017

David & Phia

Baie dankie vir die lekker verblyf,kuier en eet!

Ons het dit so geniet, gaan jul versker onthou!

25. Sep, 2017

Peter & Chanel

Die manne van Kameel.

Dankie vir alls wat julle gedoen het. Julle gasvryheid is oneglooflik. Ons sal julle gou weer sien en die keer langer ook.

Vreugde, Vrede & Rus

25. Sep, 2017

Swart Familie

Patrick & Hercules

'n Mens hoef nie noodwendig 'n boek te skryf oor hierdie ervaring by Rust en Vrede nie. Die hele ervaring kan n mens in net n paar woorde saamvat! Gasvry, Keurig, Rustig, Heerlike ontbyt!! Décor.

Baie dankie!

9. Aug, 2017

Andrew & Zelma Beer

Baie dankie ons het baie lekker gebly en vreeslik lekker geeet.

Sal jul versker weer kom besoek!!!

Kos was heerlik!!!

9. Aug, 2017

Peter & Margi Bern. Knysna

It was truly our good fortune to find this oasis off "Rust & Vrede" which certainly lives up to its name in every sense.

The meals we were served were absolutely delicious, with such attention to detail and beautifully served.

Hercules & Patrick you did everthing you could to make us feel at home.

Much appreciated.

21. Jun, 2017

Adele & Riaan

Wow ! Baie dankie vir jul uitstekende en vriendelike gasvryheid. Dit was n asemrowende lekker lang naweek met goeie geselskap, natuurskoon en rustigheid. Jul het n juweel van n plek met n uniekgeit wat ons nog nie voorheen beleef het nie. Ons sal verseker
weer kom kuier. Baie dankie vir al die ekstra bederfies

14. Jun, 2017

Herman & Helena Kriel

Baie dankie vir die tydjie wat ons hier kon rus. Dit was voorwaar n lekker tyd van rustig wees en ontspan. Die kos en kuier was baie aangenaam. Ons het lekker gerus en waardeer julle vriendelikheid en ook gasvryheid. Sterkte vir die toekoms en seenwense.

17. May, 2017

Werner & Elize

Baie dankie vir alles!!!

Julle het ons vreeslik tuis laat voel en alle verwagtinge oorksrei.

Ons was mal oor die uniekheid van jul plek en sal beslis weer kom.

Baie dankie vir al jul omgee en wonderlike geselskap.

Mag die Here jul hartlik seen.

5. May, 2017

Steph & Ayoushe

Dear Patrick & Hercules

Thank you so much for a wonderful stay. We booked so short notice and were positively surprised of how friendly we were welcome and hosted. Thank you!

The food was delicious made with so much love and creativity.

We will definitely be returning in the future and recommend this B & B to many others

5. May, 2017

Christo & Nettie (Pretorianers)

Patrick & Hercules

Baie dankie vir n heerlike kuier by julle.

Ons stads mense verlang na die groen natuur. Om die voeeltjies te hoor is baie beter as die stads geluide.

Sien jul verseker weer.

5. May, 2017

Seja

Pat and Hercules

Thank you for your warm welcome. The hospitality was wonderfull.

The breakfast was delicious and appetising.

Continue doing the great job.

Will recommend your B & B and we will surely come again

Thank you

Seja

17 April 2017

23. Apr, 2017

Dries & Christine Bezuidenhout Mosselbaai

Ons was aangenaam verras toe ons hier aankom. Dir groen gras en bome wat so pragtig is na n lang droogte. En ook so was die hartlikheid en gasvryheid wat ons hier ondervind het.


Hier word jy soos familie onvang en nie soos vreemdelinge nie.

Ons vertrou dat hierdie oase vir nog baie sal bestaan sodat ander mense hier tuis kan kom.

12. Mar, 2017

Heibrie Wolmarans

So doen ons 'n trippie vanaf Bela Bela / Warmbad na Kuruman en Kathu toe op snuffel agter 'n karavaan aan. Ons kom reg en sleep ons nuwe "baba" weer huis toe maar besluit ons slaap sommer gisteraand in hom en begin soek na 'n uitspan plekkie op ons roete
(dankie tog vir google!). Ons kom af op 'n plekkie tussen Stella en Delareyville met die naam Kameel. Al wat daar is is omliggende plase, 'n silo en Kameel Rust en Vrede (Patrick en Hercules). Wat 'n geluk dat ons op hulle afgekom het! Ons kom donker daar
aan en hoef nie eers ons karavaan af te haak of oop te sluit nie want daar in die donkerte staan 'n karavaan opgedolle van voor tot agter met 'n kuier stoep en vuurput gehul in die sagte lig van 'n parrafien lamp. Binne is die hele karavaan ingerig vir oornag
insluitende 'n kraffie sjerrie en glase, gas stofie, yskas en kraakvars linne op die bed! Die ablusie is eenvoudig maar goed ingerig met warm en koue water en sommer byderhand. Ons besluit om ontbyt ook te nuttig voor ons verder ry vanoggend ... heerlik! Muesli,
vrugte en jogurt, omelet, gebraaide tamatie en spek met roosterbrood, koffie of tee en vrugtesap in die ingerigte eetkamer in die huis. Vir padkos 'n Ferrero Rocher sjokolade! Hoogs aan te beveel vir mense oppad na Kgalagadi of Namibie. (Vat die Stella/Mafikeng
pad uit Vryburg en draai regs op die R377. Hulle afdraai is 17km daarvandaan by die silos en Kameel Rust en Vrede is aan die linkerkant)