Sannieshof

Kontrei Coffee Shop and Gallery

Miershoop Craft Art

Baberspan 65km

Die ryk voel lewe om die pan is altyd n belwenis en daar kan selfs lyn nat gemaak word om n vis of twee te vang.

Delareyville 45km

Hier is die Genl  Koos  de la Rey  standbeeld  asook  verskei slagvelde van die Anglo Boereoorlog rondom die dorp wat  besoek kan word.

Kameel

Kameel Rust and Vrede B & B and Camping

Kameel Trading Store

Kraaipan 90km

Hier kan die slagvelde besoek word van die Anglo Boeroorlog, asook musuem.  Die eerste skote van die oorlog het by Kraaipan geklap  op 12 Oktober 1899 toe die boere magte onder leiding van Genl Koos de la Rey  die gepantserde  trein van die engelse laat onspoor het.

Vryburg

Leon Taljaard Nature Reserve

Great Trek Museum

Anglo Boer War Concentration Camp Cemetery

Tierkloof (Tiger Kloof) Missionary Station

Established as a stone church in 1904 by the London Missionary Station, now a national monument and restored as an educational institute

Taung

1. “Taung Skull Herritage” gebied en monument

2.  Blue Pools

‘n Lekker piekniek plek onder skauryke bome by Buxton in die die “Taung Heritage”  gebied. Die gebied is gelee in n vallei met grotte en waterstrome.

3. Taung Dam

Die dam is gelee in die Harts Rivier naby Taung en in in 1993 voltooi. Die dam is hoofsaaklik gebou vir besproeing.